Ons gebruik koekies om u ervaring op ons webwerf te verbeter. Sien ons BEPALING EN VOORWAARDES vir meer inligting.

Van Ons Spens Na Jou Spens

Koop Bekostigbare

Droë Vrugte

Welkom by DIE SPENS aanlynwinkel waar ons dit vir elke Suid Afrikaner moontlik maak om kwaliteit droëvrugte, neute, sade en vrugtelekkers te  koop teen bekostigbare pryse.

 

Daar is  meer as 100 produkte om van te kies in verpakkings van 250g, 500g en  1kg.

Kom wandel gerus deur ons winkel - loer rond en sien die groot verskeidenheid wat ons jou kan bied. As jy nie dadelik van ons produkte wil bestel nie, is jy welkom om jou keuses in jou WENSLYS te plaas en dan later terug te keer,  te kies en keur wat jy graag in jou trollie wil plaas.

Gemaklik en Eenvoudig

Registreer of Besoeker

Registreer en Koop

Registreer as 'n gebruiker by DIE SPENS wanneer jy jou eerste bestelling plaas en kry soveel meer voordele.

Registreer en Betaal

Kry Soveel Meer

Nie ingesluit nie

Dit is ingesluit

Lojaliteitsprogram

Met jou registrasie as kliënt, is jy dadelik deel van ons lojaliteitsprogram waar jy met jou 10de bestelling 10% afslag kry.

Pensionaris Afslag

Pensionarisse - kry met elke eerste Woensdag van die maand 10%. Kontak ons per epos om te registreer.

Eerste om te Weet

Met ons spesiale afslag dae, wees die eerste om te weet voor afslag datum aanbreek.

Swart Vrydag

Slegs gebruikers wat geregistreer is sal kan deel in ons SWART VRYDAG afslag promosie.

Nuusbrief

Ons stuur net eenkeer per jaar 'n nuusbrief uit om meer inligting aan ons intekenaars deur te gee.

Bestelling Vordering

Wil jy weet hoe vorder jou bestelling? Teken in en gaan loer gerus om te sien hoe vorder jou bestelling.

Koop as 'n Besoeker

Jy is glad nie verplig om te registreer om by DIE SPENS te kan koop nie. Kies jou produkte en gaan voort as 'n besoeker.

Bestel en Betaal

Besoekers Welkom

Nie ingesluit nie

Dit is ingesluit

Lojaliteitsprogram

Met jou registrasie as kliënt, is jy dadelik deel van ons lojaliteitsprogram waar jy met jou 10de bestelling 10% afslag kry.

Pensionaris Afslag

Pensionarisse - kry met elke eerste Woensdag van die maand 10%. Kontak ons per epos om te registreer.

Eerste om te Weet

Met ons spesiale afslag dae, wees die eerste om te weet voor afslag datum aanbreek.

Swart Vrydag

Slegs gebruikers wat geregistreer is sal kan deel in ons SWART VRYDAG afslag promosie.

Nuusbrief

Ons stuur net eenkeer per jaar 'n nuusbrief uit om meer inligting aan ons intekenaars deur te gee.

Bestelling Vordering

Wil jy weet hoe vorder jou bestelling? Teken in en gaan loer gerus om te sien hoe vorder jou bestelling.

Betaling Opsies

Ons wil die betaling van jou bestelling so maklik as moontlik vir jou maak deur vier opsies waarvan jy kan kies.

Bestel en Betaal

Besoekers Welkom

EFO

elektroniese fondsoorplasing

BANK

Deponeer in ons rekening

Droë Vrugte

Die Gewildste

Kontak Ons

Enige vrae oor baie groot bestellings? Kontak ons direk.