- Die Spens bedien tans alle groot metropolitaanse gebiede, groot sowel as kleiner dorpe in Suid Afrika. Afgeleë gebiede soos plase, vakansie-akkommodasie, oorde sal ander tariewe hê. Kontak ons gerus as u vermoed dat u buite eersgenoemde gebiede val. Ons wil graag van jou hoor en behulpsaam wees en om toe te sien dat jy jou produk ontvang.
- ‘n Afleweringsfooi word gehef volgens die afleweringsgebied en gewig van die pakkie.
- Pakkette met 'n maksimum gewig van 30 kg word aanvaar. Die eerste 0.1kg tot 3kg en dan 3.1kg tot 15 kg word ingedeel onder die voorgeskrewe fooi. 'n Bykomende fooi is van toepassing vir elke 1 kg bo 15 kg tot 'n maksimum van 30 kg.
Kontak ons gerus vir groter bestellings en meer inligting rakende aflewerings na 'n spesifieke gebied of afleweringskoste.