Piesang en Droëvrugte Slaai

Baie lekker saam met braaivleis

Bestandele

  • 250 gr. Gemengde droë vrugte
  • 6 groot piesangs
  • 1 blikkie kondensmelk
  • ½ k. wit druiwe asyn
  • ¼ k. sonneblom olie
  • 2 t. mosterdpoeier*
  • 2 ml. sout

Metode

  1. Stowe droëvrugte in water (net genoeg om vrugte net-net te bedek) baie stadig tot sag maar nie pap nie.
  2. Sny vrugte in stukkies.
  3. Skil en sny piesangs in skyfies en voeg by droë vrugte.
  4. Klits res van bestandele goed saam.
  5. Giet oor vrugte en meng liggies.
  6. Verkoel in yskas tot benodig.

Deel 'n Resep of Wenk

+27
Search
    Kan ons jou naam en van gebruik indien ons jou resep of idee wil gebruik om op Die Spens webblad te plaas?
    NEE
    JA
    0 (Min. 50 Characters)
    Bevestig deur boksie te merk *

    Ek bevestig dat ek die Bepalings en Voorwaardes gelees het en dat ek dit aanvaar.